PRIVAATHEIDSBELEID
Wie ons is
KerkenuusÂ
Webadres: http://kerkenuus.co.za
Kommentaar
Wanneer besoekers kommentaar op die webwerf los, versamel ons die data wat in die kommentaarvorm vertoon word, asook die IP-adres en die blaaiergebruiker-agentstring van die besoeker om te help met die opsporing van spam. Nadat jou kommentaar goedgekeur is, is jou profielfoto sigbaar vir die publiek in die konteks van jou kommentaar.
Media
As jy beelde na die webwerf oplaai, moet jy vermy om beelde met ingeslote liggingdata (EXIF GPS) op te laai. Besoekers aan die webwerf kan enige liggingdata van beelde op die webwerf aflaai en onttrek.
Koekies
As jy ons aanmeldbladsy besoek, stel ons ‘n tydelike koekie in om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data en word verwyder wanneer jy jou blaaier sluit.
Wanneer jy aanmeld, stel ons ook verskeie koekies op om jou aanmeldinligting en jou skermvertoonkeuses te stoor. Aanmeldingskoekies hou twee dae aan en skermopsies-koekies hou ‘n jaar lank aan. As jy “Onthou my” kies, sal jou aanmelding twee weke aanhou. As jy uit jou rekening uitmeld, word die aanmeldingskoekies verwyder.
Ingeslote inhoud van ander webwerwe
Artikels op hierdie webwerf kan ingeslote inhoud (bv. video’s, beelde, artikels, ens.) insluit. Ingeslote inhoud van ander webwerwe gedra hulle op presies dieselfde manier asof die besoeker die ander webwerf besoek het.
Hierdie webwerwe kan data oor jou versamel, koekies gebruik, addisionele derde party volginskrywings insluit, en jou interaksie met daardie ingeslote inhoud monitor, insluitende die volg van jou interaksie met die ingeslote inhoud as jy ‘n rekening het en by daardie webwerf aangemeld is.
Met wie ons jou data deel
Sien asseblief ons POPIA-beleid.
Hoe lank ons jou data behou
Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle in hul gebruikersprofiel voorsien. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting enige tyd sien, wysig of verwyder (behalwe dat hulle hul gebruikersnaam nie kan verander nie). Webwerfbestuurders kan ook daardie inligting sien en wysig.
Watter regte jy oor jou data het
As jy ‘n rekening op hierdie webwerf het, of kommentaar gelos het, kan jy versoek dat ‘n lĂȘer van die persoonlike data wat ons oor jou het, aan jou gestuur word, insluitende enige data wat jy aan ons voorsien het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor jou het, uitwis. Dit sluit nie enige data in wat ons verplig is om vir administratiewe, wettige of sekuriteitsdoeleindes te hou nie.
Waar ons jou data heen stuur
Besoeker kommentaar kan deur ‘n outomatiese spamopsporingsdiens nagegaan word.